0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (1)
  • R250 - R500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 2 of 2 matches in All Departments

Skrywersblok En Ander Verhale (Afrikaans, Paperback): Jaco Fouche Skrywersblok En Ander Verhale (Afrikaans, Paperback)
Jaco Fouche
R69 Discovery Miles 690 Ships in 4 - 8 working days

Waarom skryf skrywers waaroor hulle skryf – of hoegenaamd? Is die letterkunde nie maar ’n saak van humorlose erns, soos die karakter Chris Fourie in die titelverhaal van hierdie weldeurdagte kortverahaalbundel beweer nie? Met Skrywersblok sleep Jaco Fouche sy net deur verskeie alledaagse ruimtes – kroee, koffiewinkels, hospitale, treine, kerke – en ontdek hy karakters wat vanuit onverwagse oorde eerlike en ongekunstelde weergawes van die werklikheid voorhou. Want polisieman of misdadiger, gesiene sakeman of sukkelende skrywer – elkeen het uiteindelik dit in gemeen: die behoefte om sin te maak, vreugde te ervaar en iets na te laat wat eendag aan ’n ander kan se “Ek was hier”.

Simoelegri (Afrikaans, Paperback): Jaco Fouche Simoelegri (Afrikaans, Paperback)
Jaco Fouche
R315 R271 Discovery Miles 2 710 Save R44 (14%) In Stock

Lady Die het huisvesting gevind in die ruďne van ’n kerk, in ‘n stadsbuurt genaamd Simoelégri. Baie vlugtelinge het hier opgeëindig, ná eers die virus en toe nog rampe tot sosiale onrus gelei het. In ander dele van die land is daar nog ’n mate van orde, maar nie in Simoelégri nie. In Simoelégri is jou beste vriend die straat se dwelmhandelaar, en jou enigste bron van hitte 'n konkavuur. Oral loop die gerugte van groter onrus en geweld.

Aangrypend. Simoelégri is die wenner van die Groot Afrikaanse Romanwedstryd.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
A Man Of The Road
Milton Schorr Paperback R433 Discovery Miles 4 330
White Glo Traveller's Pack
R70 Discovery Miles 700
Nicki Minaj Minajesty Eau de Parfum…
R1,712 R879 Discovery Miles 8 790
Clare - The Killing Of A Gentle Activist
Christopher Clark Paperback R360 R309 Discovery Miles 3 090
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R398 R330 Discovery Miles 3 300
Casio LW-200-7AV Watch with 10-Year…
R999 R884 Discovery Miles 8 840
Shield Fresh 24 Air Freshener (Fireworx)
R53 Discovery Miles 530
Bantex @School Triangular Pencils - HB…
R26 Discovery Miles 260
Cadac 47cm Paella Pan
R1,158 Discovery Miles 11 580
Shield Fresh 24 Mist Spray (Vanilla…
R19 Discovery Miles 190

 

Partners